Welcome to our website!

 

Your one stop for a Wedding DJ, Party DJ, Mobile DJ

Vanderbijlpark, Vereeniging, Meyerton, Sasolburg, Pretoria

 
 
We cater for all age groups and all events!

Weddings, Birthday parties, 21st Birthdays, Matricfarewells, School plays and more.

Equipment All equipment is always in good working order and neat, and are checked before every event.

All equipment is setup at least 2 hours before the event to be sure your event goes to plan itís your event and quality is guaranteed.

Meeting the client We meet our clients before hand to get the music of your choice and discuss all the event details. To make sure your event is a great success.

 One of the things some people donít think of when planning an event is the fact that it will only happen once, with the busy planning details you might forget that you will only turn 21 once, and wedding is your special day and you canít turn back time and change the DJ so make sure you make the right DJ choice.

         
Welkom by ons webtuiste
 

Ons maak voorsiening vir alle ouderdomsgroepe en alle geleenthede! 

 

Troues, verjaarsdae partytjies, 21ste verjaarsdae, 

matriekafskeide Skool toneelstukke en nog baie meer. 

 

Toerusting: Alle toerusting is altyd in 'n goeie werkende toestand en netjies, en word nagegaan voor elke funksie.

 

Alle toerusting word tenminste 2 ure voor die geleentheid opgestel om seker te maak dat als volgens plan verloop, dit is u funksie en kwaliteit word gewaarborg.

 

Ons vergader met die klient voor die tyd om die musiek van hul keuse en al die funksie besonderhede te bespreek. Om seker te maak dat jou funksie 'n groot sukses sal wees.

 

Een van die dinge wat sommige mense vergeet wanneer 'n funksie beplan word, is die feit dat dit slegs een keer gebeur, met die besige beplanning vergeet mens soms dat jy net een keer 21 word, en dat jou troue Ďn spesiale dag is en dat jy nie die tyd sal kan terug draai om die DJ te verander nie, so maak seker die regte DJ word gekies.

 Facebook-Fan-page

Click on image to go to facebook page
 

 


 
 
  Site Map